Beplande Aktiwiteite

Laaste Kwartaal

Daar bly nie meer baie dae oor vir hierdie jaar nie, maar hier is die aktiwiteite wat oorbly

  • StrooiPraat Bonanza (praat kwaliteit strooi onder druk, baie pryse) 15 Oktober, skakel statie-link by 0881221119

  • Oord- Vlotvaart  (Begin Oktober)

  • Afsluiting:  Naweek geleentheid op Petro se vakansie-oord

Statie-Link

Skakel 088 122 1119 as jy wil weet wat ons doen hierdie week, as jy enige ander vrae het, los 'n boodskap of email.

  Wie Ons Is   |  Hoof Blad  |  Meer oor ons  |  Wysers na  ander blaaie   
Nuus

RAUStaties@ThePentagon.com