Nuus!

Die Vlotvaart was 'n hengse hoop pret gewees. Hiers die storie:

Jaco (PP) Nog vroeg die aand

Ons dra die ding water toe:

Die oom met die leer hoed het heelwat te sê gehad.

Aré het 100% saam gestem

Neil het nie graag geluister nie....

Na baie ure , baie roei en baie droogmaak. Het die storie ontaard:

In 'n bevloste Partytjie!

  Wie Ons Is   |  Hoof Blad  |  Meer oor ons  |  Wysers na  ander blaaie   
  Beplande-Aktiwiteite

RAUStaties@ThePentagon.com

Hiers niks hier onder nie - DUH!