Meer oor ons doen en late

Daar steek heelwat meer in ons kommando as wat jy dalk mag dink.  Ons is die organiseerders van die mees bedrewe kamp van alle tye: Die RAU -Staatmakers Seekamp!

Ekstra Harige Tande

Ons uithouvermoëns is onverbeterlik, dink net - Om 100 kinders onder beheer te hou is geen grap nie.
Die geld-insameling om hierdie kamp te maak werk is nog minder snaaks. Dit kos ons elke jaar 'n klein fortuin om hierdie kamp te laat plaasvind

  • Elke RAU-statie samel meer as R850 in sodat ons die kamp kan hou

  • Die kampgeld verkry vanaf die kinders betaal nie eers 'n beduidende deel van  die busrit tot by boknes nie

  • Ons neem jaarliks 'n groot aantal kinders verniet saam wat nie die kamp sou kon bekostig nie

  • Die kamp gees tussen die kinders is onverbeterlik

  • Meeste van die veranderings wat nou op provinsiale kampe plaasvind het ons al jare terug begin toepas.

  • Die enigste ouer op die kamp is die kombuis tannie

Wie verstaan jongmense die beste?

  • Ander Jongmense

Watter ander kamp op dieselfde skaal word deur jongmense vir jong(er) mense aangebied?

  • Geen

  Wie Ons Is   |  Hoof Blad  |    Wysers na  ander blaaie   
Nuus
  |  Beplande-Aktiwiteite

RAUStaties@ThePentagon.com